| Modulekode | MBK 711 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die sosiologie van sport- en rekreasieverbruikersgedrag word in nasionale en internasionale konteks bestudeer. Motiveerders vir gewensde sport- en rekreasiegedrag word vanuit sportsielkundige perspektief verklaar. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.) |
| Modulekrediete | 27.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App